THE NEWLY ELECTED SCHOOL GOVERNING BODY 2024

- in alphabetical order -

Candidate photo
Candidate photo

Wimpie Fourie

Kind(ers) in skool / Child(ren) in school
Cornel Fourie 9A

Occupation, experience, competence / Beroep, ervaring, vaardighede - Rekenaarprogrammeerder / Computer Programmer - Stigterslid van Sasolburg Gemeenskap Aksiegroep / Founding member of Sasolburg Community Action Group

Ervaring van Skoolbeheerliggame/Ouerverenigings/Skoolbestuur/Skoolbetrokkenheid /Experience of School Governing Bodies/Parent Associations/School Management/Involvement: - Dien op Affies Beheerliggaam die afgelope 6 jaar. / Served on Affies SGB for the past 6 years - Gesamentlike voorsitter van Affies SBL se Dissiplinêre Komitee / Joint Chairman of the Affies SGB Disciplinary Committee.

Vision for the school / Visie vir die skool - Om Affies as die voorkeurskool vir die onderrig van leerders te bevorder. / To promote Affies as the school of choice for the education of learners.

Would like to be involved with the following structures / Sal graag betrokke wil wees op die volgende structure - Discipline / Dissipline - Etiek en Beleid / Ethics and Policy

Candidate photo
Candidate photo

Emil Jansen van Vuuren

Kind(ers) in skool / Child(ren) in school
Ewan Jansen van Vuuren 11A

Occupation, experience, competence / Beroep, ervaring, vaardighede - Prosesvakman / Process Artisan - Beplanning / Planning - Besigheidsbestuur / Business Management

Ervaring van Skoolbeheerliggame/Ouerverenigings/Skoolbestuur/Skoolbetrokkenheid /Experience of School Governing Bodies/Parent Associations/School Management/Involvement: - Het “Grappling” as ‘n buitemuurs by Affies begin in 2024. / Started Grappling as an extra-mural activity at Affies in 2024.

Vision for the school / Visie vir die skool - Om Affies na hoër hoogtes te neem. Wil graag as oud-Affie sien dat die tradisies voortleef. / Taking Affies to higher levels. As an Affie old-boy, I wants to see the traditions perpetuated.

Would like to be involved with the following structures / Sal graag betrokke wil wees op die volgende structure - Sport / Sports - Kommunikasie en bemarking / Communication and marketing

Candidate photo
Candidate photo

Nthabiseng Mabalane

Kind(ers) in skool / Child(ren) in school
Sifiso Zwane 9E

Occupation, experience, competence / Beroep, ervaring, vaardighede - Public Prosecutor: Sasolburg Magistrate’s Court / Openbare Aanklaer: Sasolburg LanddroskantoorManager - Admitted High Court Attorney / Toegelate Hoër Hof Prokureur

Ervaring van Skoolbeheerliggame/Ouerverenigings/Skoolbestuur/Skoolbetrokkenheid /Experience of School Governing Bodies/Parent Associations/School Management/Involvement: - No SGB experience yet / Nog geen SBL ondervinding

Vision for the school / Visie vir die skool - The creation of an academically excellent learning environment which cuts across all racial and cultural lines. An environment which is welcoming to people from all walks of life, with humanity, mutual respect and efficient governance & management. / Die skep van ‘n akademies voortreflike leeromgewing wat oor alle ras- en kulturele grense strek. ‘n Omgewing wat mense uit alle vlakke van die samelewing verwelkom met menslikheid, wedersydse respek en doeltreffende bestuur & beheer.

Would like to be involved with the following structures / Sal graag betrokke wil wees op die volgende structure - Academics / Akademie - Discipline / Dissipline

Candidate photo
Candidate photo

Solomon Malebogo Maeyane

Kind(ers) in skool / Child(ren) in school
Naledi Maeyane 11E

Occupation, experience, competence / Beroep, ervaring, vaardighede - Attorney and Legal Consultant with 23 years’ experience in the field / Prokureur en Regskonsultant met 23 jaar ondervinding in die veld. - Attention to detail, critical thinking, problem solving / Aandag aan detail, kritiese denke en probleemoplossing.

Ervaring van Skoolbeheerliggame/Ouerverenigings/Skoolbestuur/Skoolbetrokkenheid /Experience of School Governing Bodies/Parent Associations/School Management/Involvement: - Currently serving on Affies SGB as joint Disciplinary Committee chairman and SGB member since 2021. / Huidige Affies SBL lid en gesamentlike voorsitter van Affies Dissiplinêre Komitee voorsitter en SBL lid sedert 2018. - Ex Chairman of NWU Student Independent Electoral Committee / Voormalige Voorsitter van NWU Studente Onafhanklike Verkiesingskomitee.

Vision for the school / Visie vir die skool - To assist in producing well-equipped, honest, disciplined and competent graduates. / Om te help om goed voorbereide, eerlike, gedissiplineerde en vaardige graduandi te lewer. - To be involved in assimilating and employing above-mentioned individuals in society at large. / Betrokkenheid om bogenoemde individue in die gemeenskap op te neem en in diens te laat neem. - To be involved in the highest standard of management and governance of the diverse school environment and to be accountable to all relevant stakeholders / Om betrokke te wees in die hoogste standaard van bestuur en beheer van die diverse skoolomgewing en om aanspreeklik te wees aan alle relevante rolspelers.

Would like to be involved with the following structures / Sal graag betrokke wil wees op die volgende structure - Finances / Finansies - Strategic Planning / Strategiese Beplanning

Candidate photo
Candidate photo

Belina Motsheheng Malatse

Kind(ers) in skool / Child(ren) in school
Tshepang Malatse 11E

Occupation, experience, competence / Beroep, ervaring, vaardighede - RTW Manager: Outages / RTW Bestuurder: Onderbrekings - Senior Advisor, Project Manager & Mentor / Senior Bestuurder, Projekbestuurder en Mentor

Ervaring van Skoolbeheerliggame/Ouerverenigings/Skoolbestuur/Skoolbetrokkenheid /Experience of School Governing Bodies/Parent Associations/School Management/Involvement: - No SGB experience yet / Nog geen SBL ondervinding - Community involvement / Gemeenskapsbetrokkenheid - Church leadership / Kerkleierskap - Body Corporate member / Korporatiewe regspersoon

Vision for the school / Visie vir die skool - To foster a community of educated, skilled, disciplined and high-performing individuals / Om ‘n gemeenskap van opgevoede, opgeleide, gedissiplineerde en toppresterende individue te help ontwikkel. - To apply school policies and Education Department guidelines / Om skoolbeleide en Onderwysdepartementsreëls toe te pas. - To enhance and implement best practices regarding finances, leadership, teaching and learning / Om beste praktyke ten opsigte van finansies, leierskap, onderwys en leer te bevorder en implementeer. - Ensuring accountability on all levels / Verseker aanspreeklikheid op alle vlakke.

Would like to be involved with the following structures / Sal graag betrokke wil wees op die volgende structure - Academics / Akademie - Strategic Planning / Strategiese Beplanning

Candidate photo
Candidate photo

Mavis Maloisane

Kind(ers) in skool / Child(ren) in school
Faith Maloisane 8E

Occupation, experience, competence / Beroep, ervaring, vaardighede - Manager: SHE (Safety, Health and Environment) Systems and Continuous Improvement in the chemical manufacturing industry/ Bestuurder: VGO (Veiligheid, Gesondheid en Omgewing) Sisteme en Voortgesette Verbetering in die chemiese vervaardigingsindustrie. - In-depth understanding of behavior-based safety systems. / In diepte begrip van gedragsgebaseerde veiligheidsisteme

Ervaring van Skoolbeheerliggame/Ouerverenigings/Skoolbestuur/Skoolbetrokkenheid /Experience of School Governing Bodies/Parent Associations/School Management/Involvement: - No SGB experience yet / Nog geen SBL ondervinding - Currently Secretary of my church congregation / Tans Sekretaris van my gemeente se kerkraad

Vision for the school / Visie vir die skool - As former Affie (Class of 2003), I am committed to preserving and enhancing the Christianity-based attributes and values of our school. / As voormalige Affie (klas van 2003), is ek verbonde tot die behoud en versterking van die Christenskap-gebaseerde eienskappe en waardes van ons skool. - I want to be involved in character-building and moral development of our youth in order to counter the prevalence of corruption, violence etc. in society. / Ek wil betrokke wees by karakterbou en morele ontwikkeling van ons jeug, om sodoende die heersende korrupsie, geweld, ens. in die gemeenskap te beveg.

Would like to be involved with the following structures / Sal graag betrokke wil wees op die volgende structure - Safety / Veiligheid - Communication and Marketing

Candidate photo
Candidate photo

Lebo Manenzhe

Kind(ers) in skool / Child(ren) in school
Lesedi Manenzhe gr8 and Omphile Manenzhe gr 11

Occupation, experience, competence / Beroep, ervaring, vaardighede - Chemist at Sasol Ltd / Chemikus by Sasol Bpk - M.Sc student at NWU / M.Sc student aan NWU

Ervaring van Skoolbeheerliggame/Ouerverenigings/Skoolbestuur/Skoolbetrokkenheid /Experience of School Governing Bodies/Parent Associations/School Management/Involvement: - Served on Affies SGB for the past 3 years. Member of Disciplinary Committee / Dien die afgelope 3 jaar op Affies SBL. Op Dissiplinêre Komitee. - Part of the 2024 Matric Farewell Organizing Committee

Vision for the school / Visie vir die skool - I want to help Affies to be a school where children are respectful and well-mannered, also in public. Affies must be a school of choice for prospective parents. Also as a school that kids enjoy attending. / Ek wil Affies help om ‘n skool te wees waar kinders respekvol en goed- gemanierd is, ook in die openbaar. Affies moet ‘n voorkeurskool vir voornemende ouers wees. Ook ‘n skool waar kinders dit geniet om by te woon.

Would like to be involved with the following structures / Sal graag betrokke wil wees op die volgende structure - Discipline / Dissipline - Communication and marketing / Kommunikasie en bemarking

Candidate photo
Candidate photo

Thabo E. Matima

Kind(ers) in skool / Child(ren) in school
Katleho Matima 11E

Occupation, experience, competence / Beroep, ervaring, vaardighede - Process/Chemical Engineer at Sasol Ltd (Retired) / Proses-/Chemiese Ingenieur by Sasol Bpk (afgetree) - Extensive expertise in technical, operational and managerial domains, contributing to my professional growth and development / Wye ondervinding in tegniese-, operasionele- en bestuursomgewings, wat bydra tot my professionele groei en ontwikkeling.

Ervaring van Skoolbeheerliggame/Ouerverenigings/Skoolbestuur/Skoolbetrokkenheid /Experience of School Governing Bodies/Parent Associations/School Management/Involvement: - Current Affies SGB chairman and member since 2018. / Huidige SBL voorsitter en lid sedert 2018. - Ex SGB Chairman at Leeuwspruit Primary School / Voormalige SBL voorsitter by Leeuwspruit Primêre Skool - Currently also serving on Fezile Dabi SGB Council / Dien ook tans op Fezile Dabi SBL Raad. - 8 years’ active involvement in Parents Associations of Primary and High schools. / 8 jaar aktief betrokke by Ouerverenigings van hoër- en laerskole

Vision for the school / Visie vir die skool - To join a significant initiative aimed at nurturing and fostering outstanding individuals within society. / Om deel te neem aan 'n belangrike inisiatief wat daarop gemik is om uitstaande individue binne die samelewing te koester en te bevorder. - Implementing the fundamental values of LOVE and RESPECT throughout all echelons of our esteemed institution, Affies, within our immediate community. / Implementering van die fundamentele waardes van LIEFDE en RESPEK op alle vlakke by ons geagte organisasie, Affies, binne ons onmiddellike omgewing.

Would like to be involved with the following structures / Sal graag betrokke wil wees op die volgende structure - Finances / Finansies - Strategic Planning / Strategiese Beplanning

Candidate photo
Candidate photo

Alan van Pletzen

Kind(ers) in skool / Child(ren) in school
Leigh-Anne van Pletzen 9A

Occupation, experience, competence / Beroep, ervaring, vaardighede - Siviele en Strukturele Tegnikus / Civil and Structural Technician

Ervaring van Skoolbeheerliggame/Ouerverenigings/Skoolbestuur/Skoolbetrokkenheid /Experience of School Governing Bodies/Parent Associations/School Management/Involvement: - Geen tot op hede / None yet

Vision for the school / Visie vir die skool - Om weer dissipline op standaard te kry soos toe ek op skool was. / To get discipline back to the standard of when I was at school.

Would like to be involved with the following structures / Sal graag betrokke wil wees op die volgende structure - Dissipline / Discipline - Geboue en Terrein / Buildings and terrain